Toppresteerder

Toppresteerders in akademie, sport en kulturele aktiwiteite. Ons is beslis 'n skool om op trots te wees!

Ons Missie

Werda Skool se missie is om die gemeenskap te dien deur Christelike waardes te handhaaf en 'n uitstekende onderwys te bied.

Ons Visie

Christelike waardes en die strewe daarna om die volle potensiaal in elke leerder te vind.

Werda Skool/School

Werda is ‘n dubbelmedium skool vir leerders vanaf Graad RR tot 12, wat in Queensburgh, Durban geleë is.

Sedert Werda se stigting in 1961, was die skool ‘n top presteerder in akademie, sport en kulturele aktiwiteite. Ons is beslis ‘n skool om trots op te wees!

Werda is ‘n Christelike skool en streef daarna om die potensiaal in elke leerder te vind, sodat hulle almal gebalanseerde jong volwassenes kan word teen die tyd dat hulle skool klaar maak.