Akademie

Vakke 

Gr. 1-3

Afrikaans Huistaal
Engels Eerste Addisionele Taal
Wiskunde
Lewensvaardighede

Gr. 4-6

Afrikaans Huistaal
Engels Eerste Addisionele Taal
Wiskunde
Lewensvaardighede
Sosiale Wetenskappe
Natuurwetenskappe en Tegnologie

Gr. 7

Afrikaans Huistaal
Engels Eerste Addisionele Taal
Wiskunde
Lewensoriëntering
Natuurswetenskappe
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Sosiale Wetenskappe
Tegnologie
Kreatiewe Kunste

Vakke  Gr. 8-9

English Home Language OF Afrikaans Huistaal
Afrikaans First Additional Language OF English First Additional Language
Wiskunde
Lewensoriëntering
Natuurswetenskappe
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Sosiale Wetenskappe
Tegnologie
Kreatiewe Kunste

Vakkeuses Gr. 10 – 12

Verpligte Vakke:

English Home Language OF Afrikaans Home Language
Afrikaans First Additional Language OF English First Additional Language
Mathematics or Mathematical Literacy
Life Orientation

Drie keusevakke – kies een vak uit elke groep

Groep 5

Lewenswetenskappe of Fisiese Wetenskappe of Besigheidstudies 5

Groep 6

Ingenieursgrafika en -ontwerp of Geografie of Lewenswetenskappe

Groep 7 - Engelse Leerders

Geography or Tourism or Consumer Studies or Accounting

Groep 7 - Afrikaanse Leerders

Geografie of Rekeningkunde of Toerisme