Ons lapa is ′n baie gewilde venue vir partytjies, 21stes, eindjaarfunksies en ander onthale.

Geriewe beskikbaar:
Voldoende braaigeriewe
Tafels en stoele vir ± 60 mense

Addisionele kragpunte
Voldoende veilige parkering
Huur van Lapa : R1400
Deposito : R400
Kontak Persoon: Me van Rooyen @ 031 – 464 7801/2
Admin@werda.co.za